1 tot 2 Jaar Kurrikulum Kwartaal 1

R300.00

1 tot 2 Jaar Kurrikulum Kwartaal 1:  ‘n Omvattende kurrikulum vir peuters 1 tot 2 jaar oud.   Ons program fokus op vroeë taalontwikkeling, motoriese vaardighede, sosiale interaksie en kognitiewe groei.  Dit bevorder groei deur speelsgebaseerde aktiwiteite wat peuter se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig.  Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).

Groei in My Wêreld

  1. My Wonderlike Liggaam – Stel liggaamsdele bekend.
  2. Ons Spesiale Familie – Praat oor familielede.
  3. Speelgoed en Speel – Leer oor verskillende soorte speelgoed.
  4. Kleure van die reënboog – Verken die kleure rondom ons.
  5. Voel die Wêreld – Ontdek teksture en hoe hulle voel.
  6. Die Regte Plek – Verken waar dinge hoort.
  7. Kom ons beweeg! – Moedig bewegings aan.
  8. Klank Avonture – Verken hoe voorwerpe klanke maak.

Description