Description
1 tot 2 Jaar Kurrikulum Kwartaal 2: ‘n Omvattende kurrikulum vir peuters 1 tot 2 jaar oud. Ons program fokus op vroeë taalontwikkeling, motoriese vaardighede, sosiale interaksie en kognitiewe groei. Dit bevorder groei deur speelsgebaseerde aktiwiteite wat peuter se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig. Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).
Avonture in my wêreld
- Wonders in die Lug – Verken die maan, sterre en wolke.
- Insek Wonders – Leer oor klein diertjies en insekte.
- Waar groei dit? – Vrugte, groente en waar hulle groei.
- Zoem Rond – Verken verskillende soorte vervoer.
- Groot en Klein – Verstaan grootte.
- Wilde Wonders – Praat oor diere.
- Plaasmaats – Stel plaasdiere en hul geluide bekend.
- Troeteldier Maats – Stel algemene troeteldiere bekend.