1 tot 12 Maande Baba Kurrikulum Kwartaal 1

R400.00

1 tot 12 Maande Baba Kurrikulum Kwartaal 1:  ‘n Omvattende kurrikulum vir babas van 1 tot 12 maande.   Ons program fokus op sensoriese verkenning, vroeë kommunikasie en motoriese ontwikkeling.  Dit bevorder groei deur stimulerende aktiwiteite wat baba se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig.  Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).

Sensoriese Verkenning

  1. Welkom in die Wêreld – Inleiding tot sigbare voorwerpe, klanke
  2. Kleine Lyfie – Ontdek liggaamsdele en hul beweging
  3. Vrolike Gesiggies – Herkenning van gesigsuitdrukkings
  4. Vingers en Tone – Beweeg ledemate en vingerspel.
  5. Kleur Speeltyd – Ontdek hoë- kontrasbeelde
  6. Sagte Klanke – Sagte musiek en wiegeliedjies
  7. Sagte Teksture – Verken verskillende teksture
  8. Klein Happies – Verken nuwe smake
  9. Sagte Briesie – Stel sensasies van sagte briesies
  10. Soet Reuke -Verken veilige reuke

Description