Description
1 tot 12 Maande Baba Kurrikulum Kwartaal 3: ‘n Omvattende kurrikulum vir babas van 1 tot 12 maande. Ons program fokus op sensoriese verkenning, vroeë kommunikasie en motoriese ontwikkeling. Dit bevorder groei deur stimulerende aktiwiteite wat baba se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig. Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).
Verken My Wêreld
- Alledaagse Geluide – Bekendstelling van alledaagse geluide
- Vorms Safari – Stel verskillende vorms in die omgewing bekend
- Klein Ondekkings – Hou vas, laat val en ondersoek
- Buitespel – Veilige buitespel
- Water Spel – Verkenning met water en badspeelgoed
- Prettige Verrassings – Speelgoed wat op aksies reageer
- Alledaagse Skatte – Verken huishoudelike voorwerpe soos lepels
- Diere Maats – Stel diere bekend
- Vrolike Vertrekke – Verken verskillende vertrekke in die huis
- Natuur Skatte – Verken veilige natuurlike items soos blare