1 tot 12 Maande Baba Kurrikulum Kwartaal 4

R400.00

1 tot 12 Maande Baba Kurrikulum Kwartaal 4:  ‘n Omvattende kurrikulum vir babas van 1 tot 12 maande.   Ons program fokus op sensoriese verkenning, vroeë kommunikasie en motoriese ontwikkeling.  Dit bevorder groei deur stimulerende aktiwiteite wat baba se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig.  Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).

Sosiale en Emosionele Ontwikkeling

  1. Speel en Ontdek – Moedig probleemoplossings aan
  2. Familie Tye – Herkenning en interaksie met familielede.
  3. Maats wat Speel – Sosiale interaksie en samewerking met maats
  4. Lank, lank Gelede – Verbeelding ontwikkel met stories
  5. Omgee en Deel – Inleiding tot omgee en deel deur speletjies
  6. Kleine Helpers – Moedig verantwoordelikheid en spanwerk aan
  7. Dans en Wikkel – Beweging en ritme
  8. Klets en Babbel – Moedig babbel en eerste woorde aan
  9. Vrolike Bonsies – Verken emosies deur spelerige bons aktiwiteite
  10. Speelgoed Maats – Versorg speelgoed deur spel

Description