2 tot 3 Jaar Kurrikulum Kwartaal 2

R300.00

2 tot 3 Jaar Kurrikulum Kwartaal 2: ‘n Omvattende kurrikulum vir peuters 2 tot 3 jaar oud.   Ons program bevorder taal vaardighede, ontwikkel motor vaardighede, ondersteun sosiale interaksie en bevorder kognitiewe groei.  Bevorder groei deur speelsgebaseerde aktiwiteite wat peuter se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig.  Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).

Natuur se Wonders

  1. Wonders in die Tuin – Verken blomme, plante en tuine.
  2. Diere Kaperjolle – Leer oor diere groot en klein.
  3. Kleine Goggas– Leer oor goggas en insekte.
  4. Spat en Plons! – Ontdek water en die gebruike daarvan.
  5. In die Wolke! – Wolke, sterre en die weer.
  6. Kleine Saadjies – Plant en groei.
  7. Vriende Met Vere – Voëls en hul fassinerende lewens.
  8. Grond Skatte – Rotse, grond en die natuur onder die voete.

Description