2 tot 3 Jaar Kurrikulum Kwartaal 3

R300.00

2 tot 3 Jaar Kurrikulum Kwartaal 3: ‘n Omvattende kurrikulum vir peuters 2 tot 3 jaar oud.   Ons program bevorder taal vaardighede, ontwikkel motor vaardighede, ondersteun sosiale interaksie en bevorder kognitiewe groei.  Bevorder groei deur speelsgebaseerde aktiwiteite wat peuter se ontwikkeling ondersteun en nuwe vaardighede aanmoedig.  Gebaseer op ELDA (Early Learning and Development Areas).

Aan die Beweeg

  1. Zoom, Zoom! – Leer oor motors, busse en ander voertuie.
  2. Hoog in die Wolke! – Vliegtuie, helikopters en warmlugballonne.
  3. Tjoek Tjoek Pret! – Die wêreld van treine en spore.
  4. Toet Toet! – Paaie, verkeersligte en veilig bly.
  5. Wilde Bewegings – Leer hoe verskillende diere beweeg
  6. Op die Plaas – Ontdek plaasvoertuie en plaasdiere.
  7. Wandel Paaie – Pret met stap, hardloop en staptogte.
  8. Beweeg Saam – Dans, marsjeer en aktiewe speel.

Description