Description
Alfabet Kleur en Skryf aktiwiteit help leerders om prente in te kleur, die beginklank van elke prent te skryf en die ooreenstemmende woord te lees. ‘n Verantwoordelike manier om vroeë letterherkenning en fonetiese vaardighede te ontwikkel!