Description
Graad RR Werkboek bied 10 bladsye vol prettige en opvoedkundige aktiwiteite om jong leerders se vaardighede te ontwikkel. Dit sluit ’n rympie, lewensvaardigheidsaktiwiteite, wiskunde-aktiwiteite, fynmotoriese aktiwiteite en kreatiewe take soos knip en plak, inkleur of verf in. [PDF Formaat]