Description
Baba Vingerrympies
Maak leer pret met hierdie stel van 10 Baba Vingerrympies, elk op ‘n kleurvolle plakkaat met eenvoudige handbewegings. Ideaal vir mattyd, musieksessies en die ontwikkeling van taal-, koördinasie- en fynmotoriese vaardighede by jong kinders.





