Hoe Jong Kinders Leer Handleiding

R70.00

Hierdie boekie is ideal opvoeder/ouer wat gebruik kan word as ‘n vinnige verwysing om die leerder/kind te help met sy ontwikkeling vir skool  Enige nuwe konsep wat ‘n kind moet aanleer vind in 4 stappe plaas naamlik Fisies, 3-Dimensioneel, 2-Dimensioneel en laastens abstract (papierwerk).  Indien jy bv agterkom die leerder sukkel met fyn motoriese vaardighede, dan help die boekie jou om die leerder terug te neem na die eerste stap om hierdie konsep vas te lê.   Elke area in die leerder se ontwikkeling word aangeraak naamlik: Groot Motoriese Vaardighede, Fyn Motoriese Vaardighede, Wiskunde, Visuele Perseptuele Vaardighede, Ouditiewe Perseptuele Vaardighede en Taal ontwikkeling.

[46 Pages]