Reg vir Graad 1 – Skoolgereedheidstoets

$8.50

Die Reg vir Graad 1 pakket bestaan uit 7 dokumente: Toetsboekie,  Antwoordstel,  Riglyne, Hulpmiddels: Kleur Konsepte, Vorm Konsepte, Ouditiewe Geheue en Visuele Korttermyngeheue.  Hierdie toets is geskik om jou kind gedurende die laaste kwartaal van sy/haar Graad R te toets en sodoende ‘n goeie idee te kry of hul gereed is vir Graad 1.