Reg vir Graad 1 – Skoolgereedheidstoets

$8.42

Hierdie toets is geskik om jou kind gedurende die laaste kwartaal van sy/haar Graad R te toets en sodoende ‘n goeie idee te kry of hul gereed is vir Graad 1.

Die Reg vir Graad 1 pakket bestaan uit 7 dokumente:

  • Toetsboekie, 
  • Antwoordstel, 
  • Riglyne,
  • Hulpmiddels: Kleur Konsepte, Vorm Konsepte, Ouditiewe Geheue en Visuele Korttermyngeheue. 

 

 

Category: