Graad R Lesplan: Kwartaal 3: Water

R30.00

Graad R Lesplan: Hierdie omvattende lesbeplanning hulpbron sluit 5 bladsye van daaglikse planne in vir Maandag tot Vrydag, wat Huistaal (Luister en Praat, Lees, Klanke, Skryf), Wiskunde (Getalle, Bewerkings, Patrone, Meting, Datahantering) en Lewensvaardighede (Kennis, Kuns, LO, Visuele Kuns) dek. Elke dag bevat ook afdelings vir stories, vrae, assesserings en onderwysernotas. Ingesluit is 3 bladsye van weeklikse les planne met dieselfde vakke en aktiwiteite op, alles volgens CAPS-standaarde vir gestruktureerde, doeltreffende onderrig.

Category: Tag:

Description