Description
Huiswerkboek: Ideaal vir jong leerders en perfek om noodsaaklike vaardighede te ontwikkel. Die idee van die Oefenboek is dat die ouer sy/haar kind kan help om die vaardighede wat by die skool geleer word, te gebruik en in te oefen. Die vaardighede wat in hierdie boek aangespreek word, is van die vaardighede wat vir die tweede kwartaal van graad R benodig word. [21 bladsye] [PDF-formaat]