Graad R Basislyn Assessering

$6.00

Die Graad R Grondlynassessering is saamgestel om die kind as ‘n geheel te toets vir  Graad R.  Hierdie pakket bestaan uit 5 dokumente: Grondlynassessering Toets, Antwoordstel, Riglyne, Hulpmiddels: Kleur konsepte en Vorm konsepte.