Graad RRR Informele Assesserings Kwartaal 4

R50.00

Graad RRR Informele assesserings fokus op die waarneming van leerders se natuurlike gedrag, interaksies en aktiwiteite om ontwikkelingsvordering, sosiale vaardighede, taal, motoriese vermoëns en skoolgereedheid te evalueer. Hierdie assesserings, wat elke tweede week plaasvind (Week 1-2, 3-4, 5-6 en 7-8), sluit aktiwiteite soos vryspel, teken en storievertelling in. Sleutel kriteria wat geëvalueer word, sluit in Taal, Wiskunde/Wetenskap, Grootmotoriese Vaardighede, Fynmotoriese Vaardighede en Beweging/Musiek. Waarnemings word opgeteken om vordering te monitor en areas vir ondersteuning te identifiseer. [5-bladsy PDF Formaat]

Description