Description
Lesplan: Vir Graad RRR (3 tot 4 Jaar Oud). Die lesplanne sluit Geletterdheid, Wiskunde/Wetenskap, Musiek/Beweging, Fyn Motoriese Vaardighede/Kuns, Groot Motoriese Vaardighede/Buitespel, Rympie of Liedjie, Sirkeltyd, ‘n Brief aan die Ouers en Werksbladsye in. Hierdie lesplanne is ontwerp om alle belangrike leerareas te dek en bied praktiese aktiwiteite om kinders se algehele ontwikkeling te bevorder.