Hierdie versameling bevat 8 Bekende Kleuterrympies, elk op ‘n kleurvolle plakkaat. Ideaal vir mattyd, taalontwikkeling, vroeë geletterdheid en om ‘n prettige, leergerigte klaskameromgewing te skep.