Lesplan: Wilde Bewegings

R40.00

Lesplan: Vir Peuters 2 tot 3 Jaar. Verken ‘n 5-dag week vol aktiwiteite wat My Wêreld, Groot Motoriese Vaardighede, Fyn Motoriese Vaardighede, Sensoriese Spel, Kunsvlyt, Ons Speel, Peuselhappies en Musiek & Beweging bevorder. Sluit 1 aktiwiteitsbladsy, rympie of liedjie plakkaat en ‘n brief aan ouers in vir praktiese wenke en ondersteuning.

Description