Description
Hierdie lesse is ideaal vir die 3-6-jarige kind. Elke dag het besprekingsonderwerpe. Daar is ‘n liedjie, gedig, Huistaal/ Woordeskat, Ouditiewe Oefening, Wiskunde/Wetenskap, Lewensvaardighede, Beweging/Musiek, Kuns/Handwerk afdeling vir elke week. Temas: Ek is spesiaal, My Liggaam, Gevoelens, Sintuie, Sintuie: Die Oog, Sintuie: Die Oor, Ek mag “Nee” sê, Maniere, My Familie, My Huis, My Skool, Ons Land : Suid-Afrika, Verskillende Kulture, Stories en fabels, Kleure, Vorms, Teenoorgesteldes, Tyd, Geld, Troeteldiere, Die plaas, Die Koei: melk, Die Hoender: eiers, Die Skape: Sol, Insek, Insekte: Die by, Wilde Diere, Dinosourusse, Die Oseaan, Dag en Nag, Somer, Herfs, Winter, Lente, Bome en Hout, Herwin: Gaan Groen, Gesonde Kos, Vrugte: Sitrus, Vrugte: Appels, Sport en Oefening , Paasfees, Kersfees, Die Tandarts, Die Dokter, Die Polisieman, Die Brandweerman, Vervoer, Padveiligheid, Ruimte, Gelukkige Nuwejaar