Skoolgereedheid vir Graad 1

R120.00

Skoolgereedheidsassessering vir Graad 1

’n Praktiese assessering wat ’n duidelike beeld van ’n leerder se skoolgereedheid en grondliggende vaardighede voordat hy of sy Graad 1 betree, bied.

Die assessering fokus op Basiese Ontwikkeling, Motoriese Ontwikkeling, Visuele Persepsie, Ouditiewe Persepsie, Taal en Wiskunde.

Dit help onderwysers om sterkpunte en areas wat verdere ondersteuning benodig, te identifiseer en bied waardevolle inligting oor die leerder se gereedheid vir Graad 1.

Sluit in:

  • Leerder Assessering Boekie [29 Bladsye]
  • Onderwyser se Assesserings [19 Bladsye]
  • Riglyne vir afneem van die assessering [5 Pages]
  • Sluit ’n volledige Memorandum in [25 Pages]

Geskik vir Graad R-leerders wat voorberei om Graad 1 te betree.

Description