Skoolgereedheid vir Graad R

R80.00

Gereed vir Graad R Assessering

’n Praktiese, ouderdomstoepaslike 50-punt assessering wat help om ’n Graad RR-leerder se grondliggende vaardighede en gereedheid om aan Graad R deel te neem, te bepaal.

Die assessering fokus op Basiese Ontwikkeling, Fyn Motoriese Vaardighede, Groot Motoriese Vaardighede, Visuele Persepsie, Ouditiewe Persepsie, Taal en Wiskunde.

Dit help onderwysers om sterkpunte en areas wat verdere ondersteuning benodig, te identifiseer en bied ’n breër beeld van die leerder se huidige ontwikkeling.

Sluit in:

  • Leerder-Assessering Boekie [9 Bladsye]
  • Onderwyser se Assesserings [6 Bladsye]
  • Riglyne vir afneem van die assessering [3 Bladsye]
  • Sluit ’n volledige Memorandum in [3 Bladsye]

Geskik vir Graad RR-leerders wat voorberei om na Graad R te vorder.

Description