Visuele Perspektief Boek 3: Visuele Opeenvolging

$2.00

35 Bladsye

Visuele Perspsie Vaardighede is baie belangrik vir jong kinders. Dit is die vermoë om visueel (d.m.v die oë) inligting te verkry en te interpreteer. Hierdie vaardighede help met lees, skryf en wiskunde.
Boek 1 – Visuele Voorgrond/Agtergrond , Boek 2: Visuele Geheue,  Boek 3: Visuele Opeenvolging, Boek 4: Visuele Diskriminasie, Boek 5: Visuele Analise en Sintese