Description
Werkboek: Ideaal vir jong leerders en perfek om noodsaaklike vaardighede te ontwikkel. Ons “Nuwe Suid-Afrikaanse Geld”-boekie is gevul met aktiwiteite om leerders aan die nuwe banknote en munte bekend te stel. Dit sluit prettige feite, interaktiewe oefeninge en pragtige illustrasies in om leer oor die nuwe geld-eenheid opwindend maak.
[25 bladsye]
[PDF-formaat]